album cover
Donnerse Lag
4,138
Alternative
Donnerse Lag was released on August 3, 2018 by Almero Music as a part of the album Maandag
album cover
AlbumMaandag
Release DateAugust 3, 2018
LabelAlmero Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM139

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Almero
Almero
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Almero Welgemoed
Almero Welgemoed
Songwriter

Lyrics

[Chorus]
En jy't my gebliksem
Met jou donnerse lag
En ek wil jou vergeet
Maar ek bly wag
En jou god is jouself
Maar jou kroon is vals
So ek gaan ophou skryf
Hoor jou siel en lyf
[Verse 1]
Maar dit raak gou laat, alles het groen geword
Ek noem God die sprong, is jy die afgrond?
En jy's die doodloopstraat van my kinderjare
Waar ek my knieë oop val
[Verse 2]
Jy's al moeg geluister
Jy word donker soos my bloed
Ek het nagte deur vir jou gebid
Maar jy't my, jy't my, jy't my gegroet
[Verse 3]
Ek brand die kar, ek bank af
Stuur 'n rooksein uit
Hulp, sal God dit sien?
Ek wil my asem sluk
[Verse 4]
En jy weergalm in my
Ek is heilige grond
Het jy gedink ek spreek?
Nee, dis jy wat sink
[Verse 5]
Maar dit raak gou laat, alles het groen geword
Ek noem God die sprong, is jy die afgrond?
En jy's die doodloopstraat van my kinderjare
Waar ek my knieë oop val
[Verse 6]
En jy's al moeg geluister
Jy word donker soos my bloed
Ek het nagte deur vir jou gebid
Maar jy't my, jy't my, jy't my gegroet
[Chorus]
En jy het my gebliksem
Met jou donnerse lag
En ek wil jou vergeet
Maar ek bly wag
En jou God is jouself
Maar jou kroon is vals
So ek gaan ophou skryf
Hoor jou siel en lyf
Written by: Almero Welgemoed
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...