album cover
Wit Duif
album cover
Wit Duif was released on January 26, 2024 by Vonk Musiek as a part of the album Deurbraak
January 26, 2024
LabelVonk Musiek
BPM136
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Jy bly in 'n put vol demone
Uitgebrand en vasgevang jy het geen manier uit
Jy verdrink in jou eie sonde
Vergeet jou eie naam maar die bymiddels maak jou bly
[Verse 2]
So as die wit duif vir jou kom haal
Groei vining vlerke en vlieg saam
[Verse 3]
Waar is jy nou?
Waar is jy nou?
Waar is jy nou?
Ons soek vir jou
[Verse 4]
Waar is jy nou?
Waar is jy nou?
Waar is jy nou?
Ons soek vir jou
[Verse 5]
Tussen verse vol metafore
Leer ons hoe om tussen die lyne te bly
Nou lees jy die boek sonder prentjies
En jou moedeloosheid en swaar kry het verdwyn
[Verse 6]
So as die wit duif vir jou kom haal
Groei vinnig vlerke en vlieg saam
[Verse 7]
Kyk waar sit jy nou
Kyk waar sit jy nou
Kyk waar sit jy nou
Ons sien vir jou
[Verse 8]
Kyk waar sit jy nou
Kyk waar sit jy nou
Kyk waar sit jy nou
Ons sien vir jou
[Verse 9]
Waar is jy nou?
Waar is jy nou?
Waar is jy nou?
Ons soek vir jou
[Verse 10]
Waar is jy nou? (Waar is jy nou?)
Waar is jy nou? (Waar is jy nou?)
Waar is jy nou?
Ons soek vir jou (Ons soek vir jou)
Written by: Hendre Serfontein Baard
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...