album cover
Big Meg Interlude
4
Hip-Hop/Rap
Big Meg Interlude was released on August 29, 2025 by Big Meg Records as a part of the album Young & Wreckless
album cover
Release DateAugust 29, 2025
LabelBig Meg Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM72

Credits

PERFORMING ARTISTS
Chesrae Megan
Chesrae Megan
Rap
COMPOSITION & LYRICS
Chesrae Giomme Herandien
Chesrae Giomme Herandien
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
JEM-T
JEM-T
Producer

Lyrics

Jarre mummy
Die mense wil hê ek moet opgie
But Ek is gemaak vir greatness
En eke vestuk an my tranne diep ini ane
Coz i cant take this
Ampe gehang ani tou ini lug in
Hai feeling is different sonne die pyn
Die lewes 'n game
But eks op 'n mission
Ek lewe nou vidi stage
My hart was al baie gebreuk
Ini rug in gestiek
Nou voel ek soes 'n soldier
Laat nag buite gesit
Saam my vrinne geskyf
En Hai was ini koue
Van Vi hulle was ek net 'n benefit
Drink soema nou 2 kuste
Little do they know
As ek ini huis trap
Dat Ek is in stukke van binne
Het al Baie gesien hoe die boere my Ma opsluit
En Hai feeling is different
My families gebriek in stukke
En It gie my die grille
Soes 'n movie
But its too deep
En as ek praat has eke die villian
En Eks permi die clown in my circle
But ek is an stukkend van binne
Liefde werk oeki uitie van hulle gebruik vi my
En ek sien it
Baie gedroem van 'n vibe soes
Bonnie en Clyde
Ek is lief jou en ek mean it
But as ek deur jou phone kyk
Ruk jy hand uit
Van
Haas was seker net bitches Op
Al my liefde ek gie it op
Al my planne het ek
Gestop
Hoe invest jy alles in iemand en ha kry jy niksi
Hoe bedoel jy , os moet it tussen os hou
En jy wiet soe goed ek wili
Ek was jou grootste supporter
Vani begin af
But nou is os soes enemies
En ek is stuck met os memories
You know you'll never get a better me
Ek is in piecies
Gewoont an amel verloor since high school
Dan huil ek bydi teachers
Wil my broetjie kry uiti ghetto uit
Van hy move nou meti killers
En Daddy is absent
Gedink hys die beste
Is net bits en pieces
My lewe's 'n groots gemors but i know oneday
I will live decent
En Ek kom van niks afi
But nou wil almal saam my skud ha
En Ek was misgekyk as 'n brokey
Nou wil jy saam syp wag
My comeback
Is personal and im living to tell my story ja
They could never adore me
But im destined for glory
Written by: Chesrae Giomme Herandien
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...