album cover
Massive
641
Hip-Hop/Rap
Massive was released on August 29, 2025 by Big Meg Records as a part of the album Young & Wreckless
album cover
Release DateAugust 29, 2025
LabelBig Meg Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM143

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Chesrae Megan
Chesrae Megan
Rap
COMPOSITION & LYRICS
Chesraé Herandien
Chesraé Herandien
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Graham Ward
Graham Ward
Mastering Engineer
JEM T
JEM T
Producer

Lyrics

[Chorus]
My kroon is massive
Blou note, ek is obsessive
My brusse is almal aggressive
Spin opi gang en da raak os defensive
My kroon is massive
Blou note, ek is obsessive
My brusse is almal aggressive
Spin opi gang en da raak os defensive
[Verse 1]
Sê die brusse die Don ganou intrap
Hulle soek my nommer, but dan druk eki phone af
Sê die bitches dat die Queen is oppad
3-2-1, spin 'n glock hulle sopnat
Ja, spin back ha slat ek jou kop af
Ek sê vir Promo, "bru ek is oppad"
Bring my jou pen, hulle ink is fok'd up
Ja fok it
Voetsek, trap van my yaard af
As ek uit stiek isi honne vani straat af
Ja en ek kom met waardes
Lyrical Genius, ek trap op jou status
Spit baby raps
Ek bring punchlines
Hulle wietan ek is ini frontline
Sit hai bitch in 'n kus met ha kak rhymes
Ek spit sonne co-sign
[Chorus]
Al my kroon is massive
Blou note, ek is obsessive
My brusse is almal aggressive
Spin opi gang en da raak os defensive
Julle kamy nie vrietie
Jy en jy, sali ek kan wiesie
Huh, is 'n kompetiesie
Julle moet bly is as eki releasie
Al my kroon is massive
Blou note, ek is obsessive
My brusse is almal aggressive
Spin opi gang en da raak os defensive
Julle kamy nie vrietie
Jy en jy, sali ek kan wiesie
Huh, is 'n kompetiesie
Julle moet bly is as eki releasie
[Verse 2]
2 man, 3 man
Ek is aleen man
Ek gat "super saiyan" op die ****, jy sien an
Ooral wa ek trap kyk hulle vimy an
Ha is 1 net queen gee my kroon aan
Ek is born hulle hou my moves dop
Kick-box ek 'n bitch lat ha jaw drop
In 'n coma, hou sy vimy dop
Hullet gedink Big Meg is 'n fok op
Huh, toe ek wil gewerk word
Sit 'n Rapper vimy op 'n skink bord
Hy het geëet
Nou wil hy black ball sit hom in 'n 69 toe speel os netball
Bad bitch, ek sit met records
Moet my nie toetsie want ek is 'n devil
Ja want ek is devil
[Verse 3]
Why must I join if I could beat you?
Real bad bitch, my body's a sequel
Fucking icon, face card is lethal
Stay in your lane
'Cause you know we not equal
I’m taking spots
On my way to the top
Never gonna stop, got the game on lock
Flow so cold, make you all shock-shock-shock-shock
[Chorus]
Al my kroon is massive
Blou note, ek is obsessive
My brusse is almal aggressive
Spin opi gang en da raak os defensive
Julle kamy nie vrietie
Jy en jy, sali ek kan wiesie
Huh, is 'n kompetiesie
Julle moet bly is as eki releasie
Al my kroon is massive
Blou note, ek is obsessive
My brusse is almal aggressive
Spin opi gang en da raak os defensive
Julle kamy nie vrietie
Jy en jy, sali ek kan wiesie
Huh, is 'n kompetiesie
Julle moet bly is as eki releasie
[Outro]
Wehhh, wehhh, wehhh, wehhh
Chesrae Megan
En dis game time
Hulle wen mos net as eki ini picture isi
Maar ek is terug
Wehhh, wehhh, wehhh, wehhh
Big Meg
Uhhh
Written by: Chesraé Herandien
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...