album cover
Naïef
372
Afrikaans
Naïef was released on May 10, 2024 by CoolerBox Records as a part of the album Naïef - Single
album cover
Release DateMay 10, 2024
LabelCoolerBox Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM162

Credits

PERFORMING ARTISTS
Zoë Jacobs
Zoë Jacobs
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
William Wolfgang Loots
William Wolfgang Loots
Songwriter
Zoë Jacobs
Zoë Jacobs
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek kyk jou sterreteken net om te sien
Of ons by mekaar gaan pas of nie
Silwer skerm breek my perspektief
[Verse 2]
Dagdroom oor ons avontuure
Hang fotos op teen die mure
Is dit net die idee van jou of is ek verlief?
[PreChorus]
Hoekom is dit so moeilik om die een te vind?
Ek het gesien hoe ons net val
Oeh die skerms maak my mal
[Chorus]
Ek dink Disney Channel het vir my gelieg
Het nog nie een wit perd in 'n myl gesien
Hoe de hel is ek so, so naïef?
In 'n glas skoen pas net om jou te kry
My stem opgee om by jou te bly
Hoe de hel is ek so, so naïef?
Ek’s so naïef
[Verse 3]
Ek het jou toe in persoon ontmoet
Realiteit is, oh, so bittersoet
Ek wens ek kon jou deur die filter groet
[Verse 4]
Daar gat ons avonture
En die fotos teen die mure was toe net die idee van jou
Ek is nie verlief
[Chorus]
Ek dink Disney Channel het vir my gelieg
Het nog nie een wit perd in 'n myl gesien
Hoe de hel is ek so, so naïef?
In 'n glas skoen pas net om jou te kry
My stem opgee om by jou te bly
Hoe de hel is ek so, so naïef?
Ek’s so naïef
[Bridge]
Nog 'n DM, nog 'n mors van spasie
Net nog 'n ou met teveel bagasie
Het jou ma jou nie reg liefgehad nie?
Nog 'n foto, miskommunikasie
Wat de hel is fout met ons generasie
Het jou pa jou nie reg groot gemaak nie?
[PreChorus]
Hoekom is dit so moeilik om die een te vind?
Ek het gesien hoe ons net val
Oeh die skerms maak my mal
[Chorus]
Ek dink Disney Channel het vir my gelieg
Het nog nie een wit perd in 'n myl gesien
Hoe de hel is ek so, so naïef?
In 'n glas skoen pas net om jou te kry
My stem opgee om by jou te bly
Hoe de hel is ek so, so naïef?
Ek’s so naïef
Written by: William Wolfgang Loots, Zoë Jacobs
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...