album cover
Amper Daar
2,558
Pop
Amper Daar was released on October 14, 2022 by Vonk Musiek as a part of the album Amper Daar - Single
album cover
Release DateOctober 14, 2022
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM109

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Stephan Visagie
Stephan Visagie
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Stephan Visagie
Stephan Visagie
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

Breek jy ook soms in die middel van die nag
As al die spoke van gister by jou deur kom by
Maar dan bid ek vir jou
En ek hoop jy bid ook 'n bietjie vir my
Want die nag is op sy swartste
Net voor die mƓre kom
Maar als lyk beter in die oggend son
Dit skyn in die valleie
Verlig die berge wat ons nog moet oor
Ons was amper daar
Ons het geval, mekaar gevang, en opgestaan
Met 'n bietjie hoop en baie geloof is ons amper daar
Dis die dieper deel van liefde
Dis die diepste deel wat net ons twee verstaan
Ons is amper daar
Stille waters
En dieper grond
En onder draai ons twee se duiwel's grond
Maar ek ken jou nou
En ek weet jy ken ook die donker my
Ons was amper daar
Ons het geval, mekaar gevang, en opgestaan
Met 'n bietjie hoop en baie geloof is ons amper daar
Dis dieper deel van liefde
Dis die diepste deel wat net ons twee verstaan
Ons is amper daar
Written by: Stephan Visagie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...