album cover
Skildery
album cover
Skildery was released on October 1, 2014 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Skildery
October 1, 2014
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM104
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Met water en kleure van liefde
Geduld en 'n rustige hart
Dink ek aan jou mond
Jou lippe en ons belofte
[Verse 2]
Met skadu's en die lug van 'n liefde
Wat skyn uit die dieptes van jou
Weet ek dit is reg
Wat ek nou moet verf
Die lyne getrek
[Chorus]
Die lap teen die muur hang en staar al vir ure na my
Ek het 'n idee van 'n prent om te verf
Maar ek kan nie die kleure kry nie
Die lap wat daar hang is nog leeg
En ek's bang want ek weet ek verf buite die lyne
Maar sal jy die prent wees wat ek verf
In my skildery
In my skildery
[Verse 3]
Geduldig
Vol liefde en rustig lê ek
Elke deel van jou neer
Want dit wat ons het, is veel meer as net
Dit wat woorde kan sê
[Chorus]
Die lap teen die muur hang en staar al vir ure na my
Ek het 'n idee van 'n prent om te verf
Maar ek kan nie die kleure kry nie
Die lap wat daar hang is nog leeg
En ek's bang want ek weet ek verf buite die lyne
Maar sal jy die prent wees wat ek verf
In my skildery
In my skildery
[Bridge]
Al maak ek voute
Sal ek weer begin
[Chorus]
Die lap teen die muur hang en staar al vir ure na my
Ek het 'n idee van 'n prent om te verf
Maar ek kan nie die kleure kry nie
Die lap wat daar hang is nog leeg
En ek's bang want ek weet ek verf buite die lyne
Maar sal jy die prent wees wat ek verf
In my skildery
My skildery
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...