album cover
Ruggas
606
Afrikaans
Ruggas was released on October 1, 2023 by Vonk Musiek as a part of the album Ruggas - Single
album cover
Release DateOctober 1, 2023
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM173

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ampie
Ampie
Performer
Christiaan Baartman
Christiaan Baartman
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Abraham Christoffel Du Preez
Abraham Christoffel Du Preez
Songwriter
Cornelius Christiaan Kritzinger
Cornelius Christiaan Kritzinger
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

As die bokke weer die bal in die hoek gaan druk
Dan weet ek dit is tyd vir 'n wille sluk
Vandag gaan die manne lekek ruggas jol
Ons speel mos die man en die bol
Daar's min dinge so lekker soos 'n rugga game
Op 'n plasma TV of 'n cell phone frame
Braai die vleisie van die laaste jag
Want vandag gaan ons 'n kiwi slag
As die bloed beginne kook
Stuur ons Piet van Zyl weer oor
As die rand maar net 'n bietjie sterker was
Sou ek soontoe vlieg in economy klas
Sit maar DSTV aan vir 'n maand of 2
Laat Hammie en Vannesa ons die uitslag gee
As die ref beginne stook
Stuur ons Piet van Zyl weer oor
Ooo die lerre en die Ozzie hul doen hul bes
En die All Blacks laat ons lekker stress
Maar ons bou mos manne uit BlouBul Vleis
Met die ander spanne wat ook spiere wys
Written by: Abraham Christoffel Du Preez, Cornelius Christiaan Kritzinger
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...