album cover
Einde Waar Ons Begin
180
Afrikaans
Einde Waar Ons Begin was released on April 12, 2024 by Vonk Musiek as a part of the album Einde Waar Ons Begin - Single
album cover
Release DateApril 12, 2024
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM115

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ampie
Ampie
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Matthew John Duncan
Matthew John Duncan
Songwriter
Abraham Christoffel Du Preez
Abraham Christoffel Du Preez
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Net nog 'n foto in 'n raam
Net nog 'n reis om te verken
Net nog 'n stem oor 'n saak
Waar die antwoord dinge moeilik maak
[Verse 2]
Jou oë het teen my vas gevlieg
Jy het my binneste omhein
Sien jy my kneukels span wit
Om dit wat ek het nie wil los
[Verse 3]
Want ons is half mens half hoop
Loop oor ons skiet hoog
[Verse 4]
Ek het al soveel gesien
Oor state heen en weer gevlieg
En daar is niks wat ons verdien
Ek onthou dit soos gister
[Verse 5]
Vertel my al jou hart se stories
Kom lê jou kop hier op my skouer
Is ons dieselfde maar net ouer
As ons die woorde sing
Dis die einde waar ons begin
[Verse 6]
Toe herfs weer kom was ons in kleur
Ek proe 'n wynglas van jou geur
Die dae raak min en ons probeer
Soos die tyd verdwyn kry ons net meer
[Verse 7]
Want ons is half mens half hoop
Loop oor ons skiet hoog
[Verse 8]
Ek het al soveel gesien
Oor state heen en weer gevlieg
En daar is niks wat ons verdien
Ek onthou dit soos gister
[Verse 9]
Vertel my al jou hart se stories
Kom lê jou kop hier op my skouer
Is ons dieselfde maar net ouer
As ons die woorde sing
[Verse 10]
Ek het al soveel gesien
Oor state heen en weer gevlieg
En daar is niks wat ons verdien
Ek onthou dit soos gister
[Verse 11]
Vertel my al jou hart se stories
Kom lê jou kop hier op my skouer
Is ons dieselfde maar net ouer
As ons die woorde sing
Dis die einde waar ons begin
[Verse 12]
Dis die einde waar ons begin
Written by: Abraham Christoffel Du Preez, Matthew John Duncan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...