album cover
Gee My
album cover
Gee My was released on December 5, 2025 by Warner Music Africa as a part of the album Gee My - Single
December 5, 2025
LabelWarner Music Africa
BPM136
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Ek weet jy het dit
As jy 'n bietjie soek
Kom hier en sê dit
Mmm
Gebore met dit
Jy sê dit met jou oë
Ons altwee ken dit
Mmm
[PreChorus]
En as ons vasdans in die oggend ure
Soek ek net nog
[Chorus]
So gee my, gee my, gee my
Net 'n bietjie van jou liefde
Sê my, sê my, sê my
Hoe dit jou laat voel
Weet jy, weet jy, weet jy
Al die ander mense sien dit
Gee my net 'n, gee my net 'n bietjie van jou
Oh-oh-oh, oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh
Gee my net ’n bietjie van jou
[Verse 2]
Dans stadig nader
Ons los die klein gesprekke eers vir later
Mmm
Dans tot die sweet tap
Trap tot ons omkap
Jy weet jy wil
[PreChorus]
En as ons vasdans in die oggend ure
Soek ek net nog
[Chorus]
So gee my, gee my, gee my
Net 'n bietjie van jou liefde
Sê my, sê my, sê my
Hoe dit jou laat voel
Weet jy, weet jy, weet jy
Al die ander mense sien dit
Gee my net 'n, gee my net 'n bietjie van jou
Oh-oh-oh, oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh
Gee my net ’n bietjie van jou
[Bridge]
Dit het nou so duidelik geraak
Dit het nou so duidelik geraak
Dit kan net ons twee wees venaand
Net ons twee wees venaand
[Chorus]
Gee my, gee my, gee my
Net 'n bietjie van jou liefde
Sê my, sê my, sê my
Hoe dit jou laat voel
Jou laat voel
So gee my, gee my, gee my
Net 'n bietjie van jou liefde
Sê my, sê my, sê my
Hoe dit jou laat voel
Weet jy, weet jy, weet jy
Al die ander mense sien dit
Gee my net 'n, gee my net 'n bietjie van jou
Oh-oh-oh, oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh
Gee my net 'n bietjie van jou
Written by: Georic Lomas, Marco van Deventer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...