Music Video

Is Jy Bang
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
EDEN
EDEN
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Sean Else
Sean Else
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Werner Beukes
Werner Beukes
Producer

Lyrics

Kan jy my dan nie vertrou nie Het ek jou te seer gemaak? Ek wil jou nie net so los nie Ek weet ek het 'n fout gemaak Toe jy aan my raak Sê my is jy bang Dat ek jou gaan vang Wil jy kom wil jy gaan Wil jy sit of wil jy staan Is jy bang Sê my is jy bang Dat ek jou gaan vang Wil jy kom wil jy gaan Wil jy sit of wil jy staan Is jy bang Lyk my jy wil nie vergeet nie Ek sien hoe jy terug verlang Maar ek sal vashou en nie los nie So baby gee my nog net een kans Om aan jou te raak Sê my is jy bang Dat ek jou gaan vang Wil jy kom wil jy gaan Wil jy sit of wil jy staan Is jy bang Sê my is jy bang Dat ek jou gaan vang Wil jy kom wil jy gaan Wil jy sit of wil jy staan Is jy bang En ek sien jou voor my staan In 'n droom kom jy weer terug na my En al weet ek jy moet gaan Sal ons liefde nooit vergaan Sê my is jy bang Dat ek jou gaan vang Wil jy kom wil jy gaan Wil jy sit of wil jy staan Is jy bang Sê my is jy bang Dat ek jou gaan vang Wil jy kom wil jy gaan Wil jy sit of wil jy staan Is jy bang Wil jy kom wil jy gaan Wil jy sit of wil jy staan Is jy bang
Writer(s): Johan Vorster, Sean Else Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out