album cover
Kersfees
45
Afrikaans
Kersfees was released on December 3, 2025 by Velvet Musiek as a part of the album Kersfees - Single
album cover
Release DateDecember 3, 2025
LabelVelvet Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ryno Velvet
Ryno Velvet
Vocals
Nicola Dreyer
Nicola Dreyer
Vocals
Fred den Hartog
Fred den Hartog
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Ryno Van Der Merwe
Ryno Van Der Merwe
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dane Taylor
Dane Taylor
Mixing Engineer
Fred den Hartog
Fred den Hartog
Producer
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Mastering Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Ek wag nou al 'n jaar lank
Om dit vir jou te sê
Al wat ek die jaar soek
Is om vir jou by my te hê
[Verse 2]
Kersfees
Die jaar was te lank
Kersfees
Ek hoor al die klank
Kersfees
Oh, ek verlang
Om saam met jou te dans in die gang
[PreChorus]
Elke vyf en twintigste staan jy by die deur
Jou hart in linte toegedraai reg om dit te gee
Êrens in die wêreld staan iemand op 'n leer
Met 'n ster wat skyn
[Chorus]
Ek het my hart verloor op Kersfees
Maar my pad gevind na jou
Hoe kan dit verkeerd wees
As ek my arms om jou vou?
[Verse 3]
Kersfees
Die jaar was te lank
Kersfees
Ek hoor al die klank
Kersfees
Oh, ek verlang
Om saam met jou te dans in die gang
[PreChorus]
Elke vyf en twintigste staan jy by die deur
Jou hart in linte toegedraai reg om dit te gee
Êrens in die wêreld staan iemand op 'n leer
Met 'n ster wat skyn
[Chorus]
Ek het my hart verloor op Kersfees
Maar my pad gevind na jou
Hoe kan dit verkeerd wees
As ek my arms om jou vou?
My hart verloor op Kersfees
Maar my pad gevind na jou
Hoe kan dit verkeerd wees
As ek my arms om jou vou?
[Verse 4]
Kersfees
Oh, Kersfees
Oh, Kersfees
[Outro]
Ek wag nou al 'n jaar lank
Om dit vir jou te sê
Al wat ek die jaar soek
Is om vir jou by my te hê
Written by: Ryno Van Der Merwe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...