album cover
Broos
97
Afrikaans
Broos was released on June 19, 2018 by Next Music as a part of the album Broos - Single
album cover
Release DateJune 19, 2018
LabelNext Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM127

Credits

PERFORMING ARTISTS
Moses Metro Man
Moses Metro Man
Performer
Ruan Kruger
Ruan Kruger
Drums
Hein Kruger
Hein Kruger
Bass Guitar
Jako Meyer
Jako Meyer
Lead Vocals
Benjamin de Jager
Benjamin de Jager
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Ruan Kruger
Ruan Kruger
Songwriter
Hein Kruger
Hein Kruger
Songwriter
Jako Meyer
Jako Meyer
Songwriter
Benjamin de Jager
Benjamin de Jager
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Moses Metro Man
Moses Metro Man
Producer

Lyrics

Broos
Jy sê dis moeilik jy wil moed opgee,
Van al die soek is al jou knieë seer,
Maar jy probeer
Om elke oggend net op te staan en,
Elke oggend normaal te funksioneer.
Jy's nooit alleen nie my vriend,
Ons staan saam by die afgrond en wag vir die reën.
Waar jy nou is,
Is dit koud en eensaam,
En in jou kop voel jy niemand sal jou kan verstaan.
Maar kom ek sê jou ons almal was daar,
Om te oorleef moet ons saamstap hand aan hand.
Jy's nooit alleen nie my vriend,
Ons staan saam by die afgrond en wag vir die reën.
Ek weet jy glo my nie altyd nie,
Maar dis beter om te laat gaan,
Te laat gaan, dis beter om te laat gaan.
Jy's nooit alleen nie my vriend,
Ons staan saam by die afgrond en wag vir die reën.
Written by: Benjamin de Jager, Hein Kruger, Jako Meyer, Ruan Kruger
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...