album cover
Reus
159
Afrikaans
Reus was released on June 18, 2018 by Next Music as a part of the album Reus - Single
album cover
Release DateJune 18, 2018
LabelNext Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM125

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Moses Metro Man
Moses Metro Man
Performer
Benjamin de Jager
Benjamin de Jager
Electric Guitar
Ruan Kruger
Ruan Kruger
Drums
Hein Kruger
Hein Kruger
Bass Guitar
Jako Meyer
Jako Meyer
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Benjamin de Jager
Benjamin de Jager
Songwriter
Ruan Kruger
Ruan Kruger
Songwriter
Hein Kruger
Hein Kruger
Songwriter
Jako Meyer
Jako Meyer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Moses Metro Man
Moses Metro Man
Producer

Lyrics

Ek sal aanhou bloei,
Teen al die skerp woorde stoei,
Al my hande lam,
Maar my gemoed bly kristal,
Maar my longe is sterk
My hart weer vasgewerk,
Maar ons sal nooit vergaan
Almal verdwyn,
Maar die reus in my baklei,
Ons is genoeg
Ek en jy, die waarheid maak ons vry
Geprys en gespoeg,
Gegraveer en geroes,
Maar my lippe is nie meer swaar,
Al raak my skouers ook al moeg,
Maar my longe is sterk
My hart weer vasgewerk,
Maar ons sal nooit vergaan
Almal verdwyn,
Maar die reus in my baklei,
Ons is genoeg
Ek en jy, die waarheid maak ons vry.
Geprys en gespoeg,
Gegraveer en geroes,
Maar my lippe is nie meer swaar,
Al raak my skouers ook al moeg.
Almal verdwyn,
Maar die reus in my baklei,
Ons is genoeg
Ek en jy, die waarheid maak ons vry
Written by: Benjamin de Jager, Hein Kruger, Jako Meyer, Ruan Kruger
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...