album cover
Abnormaal
631
Pop
Abnormaal was released on February 20, 2026 by Karien Barnardt as a part of the album Abnormaal - Single
album cover
Release DateFebruary 20, 2026
LabelKarien Barnardt
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM123

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Karien Barnardt
Karien Barnardt
Vocals
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Background Vocals
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Background Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Karien Barnardt
Karien Barnardt
Songwriter
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Songwriter
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Producer
Brendan Campbell
Brendan Campbell
Producer
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Mastering Engineer

Lyrics

Ek was op pad uit toe jy na my kyk
Jy stap toe nader en vra my die tyd
Die aand is nog jonk en ek moet langer bly
Op daardie oomblik weet ek dis verby
Ek weet nie hoe 'n hart so vinnig val nie
Niks anders as die oomblik maak nou saak nie
Jy was onverwags voel ek ken al klaar jou lag
Jy maak my wêreld spin maar ek land altyd so sag soos ek
Bly val dis terminaal
Lekker was nooit sleg nie dis so mal mal mal
Hoe my Hart klop op die ritme jou hande op my lyf
Kan jy my blameer as ek nader aan jou skuif
Jy maak my mal soos ek val val val
Oe hierdie gevoel is ietsie abnormaal yeah
Ek kannie slaap nie my kop is by jou
Daai glimlag en dimpels kon my aandag hou
Jy doen iets aan my wat niemand anders reg kan kry
Jou hart klop vir Jesus so jy mag maar bly ja
Bly n bietjie langer in my lewe
Ek wil jou ken net wie jy is jou rede
Jy was onverwags voel ek ken al klaar jou lag
Jy maak my wêreld spin maar ek land altyd so sag soos ek bly val dis terminaal
Lekker was nooit sleg nie dis so mal mal mal
Hoe my Hart klop op die ritme jou hande op my lyf
Kan jy my blameer as ek nader aan jou skuif
Jy maak my mal soos ek val val val
Oe hierdie gevoel is ietsie abnormaal
Oe yeah dis ietsie abnormaal
Bly 'n bietjie langer in my lewe
Ek wil jou ken, net wie jy is, jou rede
Jy was onverwags voel ek ken al klaar jou lag
Jy maak my wêreld spin maar ek land altyd so sag soos ek
Bly val dis terminaal
Lekker was nooit sleg nie dis so mal mal mal
Hoe my Hart klop op die ritme jou hande op my lyf
Kan jy my blameer as ek nader aan jou skuif
Jy maak my mal soos ek val val val
Oe hierdie gevoel is ietsie abnormaal yeah
Oe yeah dis ietsie abnormaal
Oe hierdie gevoel is ietsie abnormaal yeah
Written by: Hugo Ludik, Karien Barnardt, Nicholas Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...