album cover
Gesig
277
Afrikaans
Gesig was released on March 20, 2026 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Gesig - Single
album cover
Release DateMarch 20, 2026
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM119

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Marno van der Merwe
Marno van der Merwe
Vocals
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Marno van der Merwe
Marno van der Merwe
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Immersive Mixing Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Sê vir my van dit
Sê vir my van jou
Sê vir my dit net soos jy kan
Want hier wil ek nog baie wees
Hier wil ek nog baie, hier wil ek nog baie wees
[Verse 2]
Deel jou kaarte uit
Maak jou laaie oop
Sê jou groot geheim
Of ek moet nou loop
En ek wil alles weet
Hier wil ek nog alles
Hier wil ek nog alles weet
[PreChorus]
Jy sit die glimlag op my
Jy sit die glimlag op my
[Chorus]
Ek hou van jou gesig
Ek wil meer van hom sien
En ek kyk na jou lyf en jou alles
Hou van jou gesig
Ek hou van jou gesig
Ek wil meer van hom sien
Hou van jou gesig en jou lyf en sommer alles
Ek hou van jou soos die lig
[Verse 3]
Ek gee vir jou my hart, dra hom op jou mou
Ek deel met jou my droom wat jy naby kan hou
Want hier wil ek nog baie wees
Hier wil ek nog baie
Hier wil ek nog baie wees
[PreChorus]
En jy sit die glimlag op my
Jy sit die glimlag op my
[Chorus]
Ek hou van jou gesig
Ek wil meer van hom sien
En ek kyk na jou lyf en jou alles
Hou van jou gesig
Ek hou van jou gesig
Ek wil meer van hom sien
Hou van jou gesig en jou lyf en sommer alles
Ek hou van jou soos die lig
[Chorus]
Ek hou van jou gesig
Ek wil meer van hom sien
En ek kyk na jou lyf en jou alles
Hou van jou gesig
Ek hou van jou gesig
Ek wil meer van hom sien
Hou van jou gesig en jou lyf en sommer alles
Ek hou van jou soos die lig
Written by: Marno van der Merwe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...