album cover
Evil'e Type
3,225
Hip-Hop/Rap
Evil'e Type was released on February 13, 2026 by KGM as a part of the album Evil'e Type - Single
album cover
Most Popular
Past 7 Days
01:00 - 01:05
Evil'e Type was discovered most frequently at around 1 minutes into the song during the past week
00:05
00:50
01:00
01:20
00:00
01:51

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kulture Gang
Kulture Gang
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Kulture Gang
Kulture Gang
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
bakergotthekeys
bakergotthekeys
Producer

Lyrics

Gang, gang, gang
Shata!
Ek se homie of course as ek die goete record
Op my shit hulle bop, ek kom rol it soes golf
As jy wil spin op my bloc, hy moet kom ons gaan bots
Haal jou phone uit laat iemand record
Ek se boeta, wat kind? ver om sieka disguised
Ini selfde plek meet hy die naai
Hiers my sweere for life
Mean om te spin on 'n G
As ek meet, dan attack ons hai naai
Ek se boeta four times
Boeta gaan walk hai jong down
Ek het naaier gewarn hy gaan slice
Hulle call my 'n dawg ek gaan alles decline
Ek is built vir die hype
Gaan nog werk saam met Nike
Run ek die game, ek is evil soes hai
Dink is net een, ek het 9 van hai
Kin is 'n 10 ek het evil'e type
Nou al op my mind is 'n evil'e type
Wendy was klein wil nie meet met my size
Nou al op my mind hulle meet op die mic
My honne daar voor wil nie meet meti guys
Honnes daar voor jy sal meet in 'n fight
Kom ons dan hier bru, hiers litres van hai bru
Spin ons dan back bru, spin op 'n naai
Ek kom staan op my nommers
Rebuke it, ek maak nie excuses
Dan meet jy die gang met 'n net Lat
Kinnes ha bo daar by Newlands
Soeki nog bruuse chise ek 'n lat
Steven Seagal ek die brusse
Poes wat jaloes is, vang hom met bruuse
Hai jong ha voor in 'n suit in
Hai is my cousin but hais ook 'n shooter
Hulle call my 'n dawg ek gaan alles decline
Ek is built vir die hype
Gaan nog werk saam met Nike
Run ek die game, ek is evil soes hai
Dink is net een, ek het 9 van hai
Kin is 'n 10 ek het evil'e type
Nou al op my mind is 'n evil'e type
Wendy was klein wil nie meet met my size
Nou al op my mind hulle meet op die mic
My honne daar voor wil nie meet meti guys
Honnes daar voor jy sal meet in 'n fight
Written by: Kulture Gang
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...