album cover
Vriende
2
Pop
Vriende was released on March 11, 2026 by MNRBEER as a part of the album Vriende - Single
album cover
Release DateMarch 11, 2026
LabelMNRBEER
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM125

Credits

PERFORMING ARTISTS
MNRBEER
MNRBEER
Performer
COMPOSITION & LYRICS
MNRBEER
MNRBEER
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
MNRBEER
MNRBEER
Producer

Lyrics

Vriende maak of breek jou,
maar julle bou my.
Lank genoeg was ek niks,
maar julle maak my iets.
Vriende wat familie geword het,
julle is top.
Daar vir my deur dik en dun,
laat nagte video call,
net ’n WhatsApp: “hoe gaan dit?”
of net ’n “awe”,
of “is jy okay?”
Jare lank was dit vir my ’n struikel,
maar julle bou my elke keer.
Vriende maak of breek jou,
maar julle bou my.
Lank genoeg was ek niks,
maar julle maak my iets.
Ek het gestruikel, ek het geval,
maar julle bou my op.
Toe ek nie in myself kon glo nie,
het julle in my geglo.
Ondersteuning is wat julle vir my gee,
elke dag, elke tyd.
Met julle langs my kant
voel ek sterk genoeg om aan te gaan.
Vriende maak of breek jou,
maar julle bou my.
Ek was niks sonder julle,
nou weet ek wie ek is.
Written by: MNRBEER
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...