album cover
Maar Toe Nie
5
Rock
Maar Toe Nie was released on April 13, 2026 by MNRBEER as a part of the album Maar Toe Nie - Single
album cover
Release DateApril 13, 2026
LabelMNRBEER
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM146

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
MNRBEER
MNRBEER
Performer
COMPOSITION & LYRICS
MNRBEER
MNRBEER
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
MNRBEER
MNRBEER
Producer

Lyrics

Ek het geweet dit was te goed om waar te wees,
Iewers sou ons mekaar weer sien.
In my drome sien ek jou,
Jy verdwyn en ek voel weer rou.
Jy vra my in my droom: “hoe gaan dit?”
Ek sê net “okay”…
Maar jy verdwyn soos rook in die wind,
En los my weer alleen.
Ek het gedink ek’s oor jou…
Maar toe nie. (maar toe nie)
Ek sien jou elke aand in my drome,
En jy los my weer alleen…
Alleen… alleen…
Bruin oë spook weer by my,
Daai glimlag bly soos die dag.
Ek probeer jou uit my kop uit kry,
Maar jy bly hier… elke nag.
Ek onthou jou rooi rok wat jy aangehad het,
Daai aand toe alles nog reg gevoel het.
By die uitsig langs die Oranjerivier,
Was die wêreld stil… maar jy was mooier.
Nou’s dit net herinneringe wat bly,
En ’n hart wat jou nie kan los nie.
ek gedink ek is oor jou
maar toe nie
maar toe nie
Written by: MNRBEER
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...