album cover
Halala Afrika
44
Afrikaans
Halala Afrika was released on February 13, 2026 by Vonk Musiek as a part of the album Pak 'n Piekniekmandjie
album cover
Release DateFebruary 13, 2026
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM81

Credits

PERFORMING ARTISTS
Koos Roos
Koos Roos
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johannes Kerkorrel
Johannes Kerkorrel
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dif Basson
Dif Basson
Producer

Lyrics

Toe die wêreld hier nog jong was en die horison wyd en oop
Was dit groen hier in die halfrond, suid van die ewenaar
En in die skemer as die son sak en die beeste huis toe loop
Klink die roepstem van die vrouwe oor die heuvels van die land:
Halala, ewig is ons Afrika
Tula tula mtanami, tula tula sanaboni, tula tula mtanami
Ubab uzobuya sihlale naye, ubab uzobuya sihlale sonke, Hmmm-Hmmm
Toe kom die skepe uit die weste, wit seile oor die see
Om te vra vir kos en water en te bly vir so veel meer
En die land wat een tyd oop was, die land het ons verruil
Vir die ghetto's van die stede is ons koperdraad gegee
Halala, ewig is ons Afrika
Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika
Tula tula mtanami, tula tula sanaboni, tula tula mtanami
Ubab uzobuya sihlale naye, ubab uzobuya sihlale sonke, Hmmm-Hmmm
Daar was rykdom in die maag van ons moeder Afrika
Diamante en ook steenkool, goud, edel metaal
En die mense word die slawe hier want die mense word betaal
Om te tonnel in die aarde elke greintjie uit te haal
En die groot en oop grasvlaktes span dit toe met doringdraad
En van die olifant tot die gemsbok al die diere moes kom buig
Voor die mag van die grootwildjagter voor die mag van sy groot geweer
Totdat net die stilte oorbly, totdat net die stilte heers
Halala, ewig is ons Afrika
Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika
Sasidjapolutjoloythina
Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika
Written by: Johannes Kerkorrel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...