album cover
Ek Lewe
1,924
Afrikaans
Ek Lewe was released on April 10, 2026 by Vonk Musiek as a part of the album Ek Lewe - Single
album cover
Release DateApril 10, 2026
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM82

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Koos Roos
Koos Roos
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Anneli van Rooyen
Anneli van Rooyen
Songwriter
J. Heider
J. Heider
Composer, Songwriter
R Keiser
R Keiser
Songwriter
Hammerschmidt
Hammerschmidt
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Koos Roos
Koos Roos
Producer

Lyrics

Ek lewe
Gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van vriendskap te swewe
Sonder vrae, sonder sorge!
Dag vir dag dreun, ritme om my heen
Voel die ure vol, en tog alleen
Maar, jou blik verslaan my vrese
Sonsaffier lag in jou wese
Bring geluk, wat lank verlore was
Ek lewe!
Gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van vriendskap te swewe
Sonder vrae, oor wat môre mag bring
Mm ah - ha
O, ek lewe
Verstaan weer van droom en van vrede
Die vreugde van leef in die hede
Dat ek hier is vir 'n rede
Die vrae was, soos skadu's binne my
Deur die ligte lag, en antwoord jy
En ek sien die sonverhale
In jou oë, nuwe tale
Lees die storie van weer-begin
Ek lewe!
Gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van vriendskap te swewe
Sonder vrae, oor wat môre mag bring
Mm ah - ha
O, ek lewe
Verstaan weer van droom en van vrede
Die vreugde van leef in die hede
Dat ek hier is vir 'n rede
Ek lewe
Gemaak om na liefde te strewe
Op vlerke van vriendskap te swewe
Sonder vrae, oor wat môre mag bring
Mm ah - ha
O, ek lewe
Verstaan weer van droom en van vrede
Die vreugde van leef in die hede
Dat ek hier is vir 'n rede
Ek lewe
Written by: Anneli van Rooyen, Hammerschmidt, J. Heider, R Keiser
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...