album cover
Kwaad
1,013
World
Kwaad was released on November 28, 2006 by Rhythm Records as a part of the album 7de Hemel
album cover
Release DateNovember 28, 2006
LabelRhythm Records
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM115

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Chris Chameleon
Chris Chameleon
Songwriter

Lyrics

Die pad van die lewe loop lank en swaar,
Teen die hange van jou grootste drome uit
En jy weet dat met jou grootste maat,
Loop jy daai hange meer gemaklik uit
Kwaad vir jou maat
(Wat help dit dan? - Wat help dit dan?)
Jy word kwaad vir jou maat
Kwaad vir jou maat
(Wat help dit dan? - Wat help dit dan?)
Jy word kwaad vir jou maat
En soms voel ek ietwat bedroef,
En ja, soms voel ek net eenvoudig bedruk
Dan's daar niks wat my so goed opskroef,
Soos 'n vriend se glimlag en 'n stywe druk
Kwaad vir jou maat
(Wat help dit dan? - Wat help dit dan?)
Jy word kwaad vir jou maat
Kwaad vir jou maat
(Wat help dit dan? - Wat help dit dan?)
Jy word kwaad vir jou maat
'N Vriend is veel meer werd as goud
Want goud gaan jou nie troos, as die eensaamheid haar arms om jou vou
'N Vriend is daar as al die roem,
En die gelag en glinstering, gewyk het uit die binnekring
Sit bas en al in die wip verstrik
Wie anders as 'n vriend gaan jou dan daaruit ruk?
As die dryfsand aan jou kinnebak lek,
Is 'n vriend die een wat daar is om jou uit te trek
Kwaad vir jou maat
(Wat help dit dan? - Wat help dit dan?)
Jy word kwaad vir jou maat
Kwaad vir jou maat
(Wat help dit dan? - Wat help dit dan?)
Jy word kwaad vir jou maat
'N Vriend is veel meer werd as goud
Want goud gaan jou nie troos, as die eensaamheid haar arms om jou vou
'N Vriend is daar as al die roem,
En die gelag en glinstering,gewyk het uit die binnekring
Die pad van die lewe loop lank en swaar,
Teen die hange van jou grootste drome uit
Written by: Chris Chameleon
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...