album cover
Verandering
165
On Tour
Rock
Verandering was released on January 1, 2003 by Just Music as a part of the album Chasing the Sun
album cover
Release DateJanuary 1, 2003
LabelJust Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM144

Credits

Lyrics

Wanneer al die mense huise het
Wanneer al die huise dakke het
Wanneer al die dakke teëls op het
En elkeen slaap in sy eie bed
Wanneer Trevor genoeg van my geld gevat het
En daar iemand nice is in die kabinet
En jy ophou om my te label
En ek ophou worry oor wat jy dink
Sal almal dan kan happy wees
En ophou om te kla
Sal almal dan okay kan wees
Sonder retoriese vrae
Wanneer dokters ophou immigreer
En mens by shopping centres verniet kan parkeer
En die Bokke bietjie harder probeer
En Bafana-Bafana ophou hana-hana
Wanneer siektes weer genees kan word
En kindertjies net liefde kort
En mense weer wil glo in God
En ons vakansie hou by Vic Falls
Sal almal dan kan happy wees
En ophou om te kla
Sal almal dan okay kan wees
Sonder retoriese vrae
You can stand up be counted
Stop feeling surrouded
By the colour of your self-esteem
And the mirrors of your broken dreams
Ek glo in verandering
Ek glo in verandering
Oh-ho ek glo in verandering
So kyk uit vir jouself my ding
Wanneer ons weer in die stad kan loop
En die cool girls in Hillbrow weer klere kan koop
En daar weer 'n nice club in Joburg is
En ons ophou om die oues te mis
Wanneer drug dealers nie Hoekop toetrek
En die rand-dollar rate weer versterk
En almal eendag saam kan werk, saam kan werk
En saam kan sing
Sal almal dan kan happy wees
En ophou om te kla
Sal almal dan okay kan wees
Sonder retoriese vrae
You can stand up be counted
Stop feeling surrouded
By the colour of your self-esteem
And the mirrors of the broken dreams
Ek glo in verandering
Ek glo in verandering
Ek glo in verandering
So kyk uit vir jouself
And stand up be counted
Stop feeling surrouded
Stand up be counted
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...