Lyrics
Ek sal onthou die tyd saam met jou
Ek wens jy was hier om my vas te hou
As jy my sê wat ek wil hê
Dan sal ek jou vra om in my arms te lê
Jy weet dit was die eerste keer
En ek het ook gewens dat dit nog nooit gebeur nie
Niemand kan 'n vinger wys en my blammeer nie
Want ek het jou gevra om nie nou in te gee nie
Ek wens ek het geweet hoe om jou terug te bring
Vandag het ek gevoel die werk sluk my in
Ek wens ek het geweet hoe om dit reg te maak
Ek onthou nog jou gesig asof jy voor my staan
Ek wens ek was daar om by jou te staan
(Ha-ha-ha-ha)
Dan sou ek my lewe vir jou gee
Maar ek was te laat nou die aand
(Ha-ha)
Kan jy my sê, wat gaan aan?
Ek weet jy, steeds by my
Elke liewe aand
Jy weet jy, jy heel my
As jy aan my raak
Ek kon ook voel wat jy bedoel
Dat ek jou soen vir die laaste keer
(Ha-ha-ha)
Was ek tog daar om by jou te staan
Sou ek my lewe vir jou gee
(Ha-ha-ha)
Ek wens jy was hier
Ek weet jy, steeds by my
Elke liewe aand
Jy weet jy, jy heel my
As jy aan my raak
Ek wens ek het geweet hoe om jou terug te bring
Vandag het ek gevoel of die werk sluk my in
Ek wens ek het geweet hoe om dit reg te maak
Ek onthou nog jou gesig asof jy voor my staan
(Ek's steeds by jou)

Written by: Francois Henning, Mark Kahn