album cover
Soldaatvolk
album cover
Soldaatvolk was released on January 1, 2007 by Rhythm Records as a part of the album Foto Na Dans
January 1, 2007
LabelRhythm Records
LanguageEnglish
BPM149
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Ek volg sirene om te herinner
Vrees om te vergaan
Aangetrek om so te verskil
Vrees om te vergaan
Waardering geheg
Aan potensiële verbeuring
So was ek ge-lepelvoer
Aan spieëlbeeld van ons ouers
So was elkeen waarop ek nou rus
[Chorus]
My gedagtes behoort agter tralies
Daar's net plek vir een in my kis
Ek kon net kyk
Ek kon net kyk
Ek kon net kyk hoe alles vergaan
[Verse 2]
Resies gehou tot my bodem
Terwyl ek telling hou
Telling van 'n borrel begeerte
Begeerte na bo
Verweer sodra
Sodra die nommer my naam oorneem
Gekam om in te pas
Sodat niemand sal agterkom nie
[Chorus]
My gedagtes behoort agter tralies
Daar's net plek vir een in my kis
Ek kon net kyk
Ek kon net kyk
Ek kon net kyk hoe alles vergaan
My gedagtes behoort agter tralies
Daar's net plek vir een in my kis
Ek kon net kyk
Ek kon net kyk
Ek kon net kyk hoe alles vergaan
Written by: Foto Na Dans
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...