album cover
Konings
album cover
Konings was released on September 1, 2010 by Rhythm Records as a part of the album Die Vloed
September 1, 2010
LabelRhythm Records
BPM74
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Kom ons vind geloof in mekaar
Kom ons ontdek en ons bepaal
Hoe mens liefde ervaar
[Verse 2]
Verwyder jou verlede
Ons verbeeldings dwaal en deurmekaar
[Verse 3]
En ons is konings
Konings vir 'n tyd
Konings vir 'n tyd
[Verse 4]
Vandag word ons
Af gesonder
Verwyder ek en jy
[Verse 5]
'n Fase verandering
Ons moederstad
Waar die gode al dekades baklei
[Verse 6]
Verwyder jou verlede
Ons verbeeldings dwaal en deurmekaar
En ons is konings
[Verse 7]
Vandag, vandag
Is dit ek en jy
Sonder skuiling in die winter-reën
[Verse 8]
Dit reën sterre en die wêreld glimlag
Vandag vir my en jou
Written by: Foto Na Dans
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...