album cover
Die Idee Van
1,087
Rock
Die Idee Van was released on June 1, 2008 by RPT Records as a part of the album Net Om Die Geraas In Te Asem
album cover
Release DateJune 1, 2008
LabelRPT Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM139

Music Video

Music Video

Credits

Lyrics

[Verse 1]
Redelik lank terug vergeet
Vergeet wat was belangrik
Nou iewers' ek om mooi te dink ek's onafhanlik van
Gemiddelde aktiwiteite, ek trek alles terug
Ek gee alles maar dis te min
[Chorus]
Hou op troos jy vryf dit in
Ek's verloof aan die idee van
Regverdige integriteit
Wees eerlik
[Verse 2]
Ek kan dit vat
Ek dink ek kan
Ek's voorbereid
So maak jou punt en ons kan 'n oplossing kry
[Verse 3]
Die gevolgtrekking
Ek't agterna besef
Is 'n teken of 'n straf, ek hoop dis 'n straf
Ek hoop dis 'n straf
[Chorus]
Hou op troos jy vryf dit in
Ek's verloof aan die idee van
Regverdige integriteit
Wees eerlik
[Chorus]
Hou op troos jy vryf dit in
Ek's verloof aan die idee van
Regverdige integriteit
Wees eerlik
Wees eerlik
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...