Lyrics

Laaste druppel van emosie By my liggaam uit Gedehidreer en depressief van soveel selfverwyt Uitgevat, opgepas en afgehak Respek gehad vir oums se reels Maar in my kop hardop gelag Vir die eerste keer, het ek probeer Om nie 'n doos te wees nie Maar sy het my manipuleer Elegie vir my toekomstige vrou Ek skryf vir jou ek skryf vir haar Al die girls wat ek sou, gelukkig hou En ek blameer nie Ek blameer niemand nie Ek's net teleurgesteld, teleurgesteld Toe die aand begin het ek myself herwin My persoonlikheid omgedop Vuil gedagtes verwyder uit my Uit my losbandige kop Ek sien haar daar ek wil paar Sal dit later vir Animal Planet spaar Klaar te laat en ek's die dwaas Sy het my totaal en al verbaas Elegie vir my toekomstige vrou Ek skryf vir jou ek skryf vir haar Al die girls wat ek sou, gelukkig hou En ek blameer nie Ek blameer niemand nie Ek's net teleurgesteld Opgebruik en weggesmeit Maar jy't jou mediseine teruggekry Ek't gedink sy is fraai Sy't my verraai, ek's klaar In die einde is daar geen geheime Maak my los van hierdie lyne Hard probeer om hierdie seer te keer Maak my vry van hierdie pyne My geduld is klaar Vergeet jou maar en hierdie sedelose leiding Leiding, leiding Elegie vir my toekomstige vrou Ek skryf vir jou vir haar Al die girls wat ek sou, gelukkig hou Elegie vir my toekomstige vrou Ek skryf vir jou ek skryf vir haar Al die girls wat ek sou (ek sou, ek sou) Gelukkig hou, gelukkig hou, gelukkig hou
Writer(s): Rolf U. Lovland Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out