album cover
Sindikaat
348
Rock
Sindikaat was released on June 1, 2008 by RPT Records as a part of the album Net Om Die Geraas In Te Asem
album cover
Release DateJune 1, 2008
LabelRPT Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM187

Music Video

Music Video

Credits

Lyrics

Stompsinnig weggedraai van my so beplande lewe
Die beeld breek die reëls om die eed te seel
In 'n preutse wysheid in
My sindikaat, gestig vir niks, ek word beraad
Deur die fiktiewe klug wat uit my bestaan
Die rede vir my keuse word deeglik deurgedink in my sindikaat
Konflik vorm 'n kruit dis hoe ek met myself praat
Onnosel opgetree om 'n punt te maak
Teleurstellend verwyder in
My sindikaat, gestig vir niks, ek word beraad
Deur die fiktiewe klug wat uit my bestaan
Die rede vir my keuse word deeglik deurgedink in my sindikaat
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...