album cover
Parapapa
13,195
Afrikaans
Parapapa was released on November 9, 2009 by Next Music as a part of the album Francois Henning Was Hier
album cover
Release DateNovember 9, 2009
LabelNext Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM127

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Francois Henning
Francois Henning
Rap

Lyrics

Ek soek jou in die sonskyn hier naby my
My arms om jou sexy bruingebrande lyf
En weet jy hoe dit voel, wat jy aan my doen?
My hele lyf is joune, as jou lippe myne soen
In die oggend douvoordag, as jy langs my kom lê
Jou lyfie styf teen myne, is waar ek jou by my wil hê
En ek wonder of jy weet, hoe ek oor jou voel?
My hart is aan die brand, my babe, dis wat jy aan my doen
En as ek ooit sou vlug na daai eiland in die see
Los ek als net hier solank jy saam met my sal wees
En weet jy hoe ek voel, as jy aan my raak?
My lyf begin te sweet, jy sien my kop raak deurmekaar
Elke oggend douvoordag, as jy langs my kom lê
Jou lyfie in my bed's, waar ek jou heeldag wil hê
En ek wonder of jy weet, hoe ek oor jou voel?
My hart is aan die brand, my babe, dis wat jy aan my doen
Kom lê hier in die sonskyn hier langsaan my
My arms om jou sexy bruingebrande lyf
En weet jy hoe dit voel as jy fluister in my oor?
Jy sê jy's lief vir my, dis wat ek elke dag wil hoor
In die aand of middernag, as ons vry op die strand
Jou lyfie styf teen my, dan slaan my wêreld aan die brand
Ek wonder of jy weet, hoe ek oor jou voel?
Jy maak my bietjie mal, my babe, dis wat jy aan my doen
Written by: F. Heuning, Franciso De Assiss Mota, M. Junior
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...