album cover
Heidi
album cover
Heidi was released on November 16, 2001 by Delarey Musiek as a part of the album Carike In Kinderland
November 16, 2001
LabelDelarey Musiek
BPM127
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Holladio
Holladio
[Verse 2]
Heidi, Heidi, jou wêreld is in die berge
Heidi, Heidi, dis jou tuiste en jou geluk
Donker bome, groene veld in die sonneskyn
Heidi, Heidi, laat jou glimlag nooit verdwyn
[Verse 3]
Heidi, Heidi, kom tog gou, bring geluk
Ons verwelkom jou terug
[Verse 4]
Jy woon daar in die berge, 'n kleine paradys
Jou vriende is die diere, jou lag en speel so bly
Van lente tot die somersdag sal almal op jou wag
Jou liefde is so rein en mooi, nou gloei die Alpe rooi
[Verse 5]
Heidi, Heidi, speel met Peter en Joseph
Heidi, Heidi, wys vir Snoekie die hemelblou
Sonskyn dae in die berge van Switzerland
Heidi, Heidi, jy bly ons lieflingskind
[Verse 6]
Heidi, Heidi, kom tog gou, bring geluk
Ons verwelkom jou terug
Written by: Andrea Wagner, Christian Bruhn, M. Venter, W. Weinzierl
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...