album cover
Hoeka Toeka
5,938
Afrikaans
Hoeka Toeka was released on February 1, 1979 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Byeboerwa
album cover
Release DateFebruary 1, 1979
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM123

Credits

PERFORMING ARTISTS
Carike Keuzenkamp
Carike Keuzenkamp
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Anton Goosen
Anton Goosen
Songwriter
Zane Cronje
Zane Cronje
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Boet Pretorius
Boet Pretorius
Producer
Graham Clifford
Graham Clifford
Recording Engineer
Ian Martin
Ian Martin
Recording Engineer

Lyrics

Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou lied hier in my hart
Op die rug van jou ysterperd
Op die rug van die môre
Hoeka Toeka, ja-ja
Kom jou liefde my haal?
Hoeka Toeka, ja-ja
Soos die môre wind op die water
Het jou beeld voor my oë gewaai
My liefde verraai
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou lied hier in my hart
As die aandster sawens laat
In my venster met my praat
Dan verlang ek weer na jou
As die sonop aan die nag klou
Dan verlang ek nog na jou
En dan voel ek hoe jou liefde in my are draai
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou lied hier in my hart
Op die rug van jou ysterperd
Op die rug van die môre
Hoeka Toeka, ja-ja
Kom jou liefde my haal?
Hoeka Toeka, ja-ja
Soos die môre wind op die water
Het jou beeld voor my oë gewaai
My liefde verraai
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou lied hier in my hart
As die aandster sawens laat
In my venster met my praat
Dan verlang ek weer na jou
As die sonop aan die nag klou
Dan verlang ek nog na jou
En dan voel ek hoe jou liefde in my are draai
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou lied hier in my hart
Op die rug van jou ysterperd
Op die rug van die môre
Hoeka Toeka, ja-ja
Kom jou liefde my haal?
Hoeka Toeka, ja-ja
Soos die môre wind op die water
Het jou beeld voor my oë gewaai
My liefde verraai
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou lied hier in my hart
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou lied hier in my hart
Op die rug van jou ysterperd
Op die rug van die môre
Hoeka Toeka, ja-ja
Kom jou liefde my haal?
Hoeka Toeka, ja-ja
Soos die môre wind op die water
Het jou beeld voor my oë gewaai
My liefde verraai
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou lied hier in my hart
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou stem is in my ore
Hoeka Toeka, ja-ja
En jou lied hier in my hart
Op die rug van jou ysterperd
Op die rug van die môre
Hoeka Toeka, ja-ja
Kom jou liefde my haal?
Written by: Anton Goosen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...