Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Joe Niemand
Joe Niemand
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Joe Niemand
Joe Niemand
Songwriter

Lyrics

Here, ek is so lief vir U. Maar ek wil U liewer he. Sonder U sal ek dood neerval en tot in ewigheid bly le. Dis hoekom ek hier is. Jammer ek was so ver gewees. So koud, so besig. So liefdeloos, afwesig. Here, help my weer. Ontdooi my siel al maak dit seer. Breek my hart, ek wil lewe. Ek wil lewe. Here, as U my weer op help, Sal ek eerstehands kan sing. Sing van die verlossing en die vryheid wat U bring. Voltooi asseblief U werk in my. U liefde is wyer as die ewigheid. Moenie moed opgee nie, Ek's gedoem as U nie probeer nie. Here, Help my weer. Ontdooi my siel al maak dit seer. Wys my weer genade. Breek my hart, ek wil lewe. Ek wil lewe. Here, help my weer. Ontdooi my siel al maak dit seer. Wys my weergenade. Breek my hart ek wil lewe. Ek wil lewe.
Writer(s): Niemand Joe Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out