album cover
Die Vloed
album cover
Die Vloed was released on September 1, 2010 by Rhythm Records as a part of the album Die Vloed
September 1, 2010
LabelRhythm Records
BPM72
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Jy soek die somer stilte
Ek mis die winter maan.
Jy wag vir lig uit die ooste
Terwyl ek in die donker staan.
(terwyl ek in die donker staan)
Virewig, verlore vandag,
ons dryf al verder in die vloed, eks klaar gewag.
Virewig, verlore vandag,
ons dryf al verder in die vloed, eks klaar gewag. (eks klaar gewag)
Waarvoor wag jy hier rond?
Dit maak net dinge deurmekaar.
Dit stel ons al teleur, terwyl die res ons lesse leer.
Virewig, verlore vandag. Verneder deur die eintlike krag.
Written by: Foto Na Dans
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...