album cover
Klapsoen
1,013
Pop
Klapsoen was released on July 9, 2012 by Vat 5 Musiek as a part of the album My Stem is Joune
album cover
Release DateJuly 9, 2012
LabelVat 5 Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Willem Botha
Willem Botha
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer, Lyrics

Lyrics

Jy kry ‘n klapsoen op jou wang want jy't my hart gewen
Oh dis so lekker maak dat ek dit weer wil doen
Hulle sê dat goeie ouens altyd laaste kom
(Ah-ha-ah-ha)
(Ah-ha-ah-ha)
Maar hoekom het ek jou dan hier by my
(Ah-ha-ah-ha)
(Ah-ha-ah-ha)
Ek weet ek ry nie regtig 'n Mercedes nie
My bank het ook nie vreeslik baie nulle nie
Maar ek sê vir jou alles wat 'n vrou wil hoor
Jy kry ‘n klapsoen op jou wang want jy't my hart gewen
(Ah-ha-ah-ha)
(Ah-ha-ah-ha)
Oh dis so lekker maak dat ek dit weer wil doen
(Ah-ha-ah-ha)
(Ah-ha-ah-ha)
Ek hoop dit los 'n merkie sodat almal sien
Jy is myne al is ek 'n ses en jy 'n tien
Oh dis so lekker maak dat ek dit weer wil doen
(Ah-ha-ah-ha)
(Ah-ha-ah-ha)
Oh dis so lekker maak dat ek dit weer wil doen
Ek kan hoor hoe snak die asems as jy langs my loop
(Ah-ha-ah-ha)
(Ah-ha-ah-ha)
Met jou handtjie styf in myne vasgehou
(Ah-ha-ah-ha)
(Ah-ha-ah-ha)
En almal sê vir my jy lyk soos 'n model
En ek's 'n biedtjie korter maar ek lief jou wel
En ek sê vir jou alles wat 'n vrou wil hoor
Jy kry 'n klapsoen op jou wang want jy't my hart gewen
(Ah-ha-ah-ha)
(Ah-ha-ah-ha)
Oh dis so lekker maak dat ek dit weer wil doen
(Ah-ha-ah-ha)
(Ah-ha-ah-ha)
Ek hoop dit los 'n merkie sodat almal sien
Jy's myne al is ek 'n ses en jy 'n tien
Oh dis so lekker maak dat ek dit weer wil doen
(Ah-ha-ah-ha)
(Ah-ha-ah-ha)
Oh dis so lekker maak dat ek dit weer wil doen
Maak my lippe warm trek
Jou biedtjie nader aan jou arm
Kyk jou in jou oë jy weet jy's darm baie mooi
Jy maak jou lippe warm trek
My biedtjie nader aan my arm kyk my in my
Oë dan kry ek warm en ek gee vir jou 'n klapsoen
Op jou wang want jy't my hart gewen
(My hart gewen)
(Ah-ha-ah-ha)
(Ah-ha-ah-ha)
Oh dis so lekker maak dat ek dit weer wil doen
(Ah-ha-ah-ha)
(Ah-ha-ah-ha)
Ek hoop dit los 'n merkie sodat almal sien
Jy's myne al is ek 'n ses en jy 'n tien
Oh dis so lekker maak dat ek dit weer wil doen
(Ah-ha-ah-ha)
(Ah-ha-ah-ha)
Oh-ja
Oh dis so lekker maak dat ek dit weer wil doen
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...