Credits

PERFORMING ARTISTS
Albert de Wet
Albert de Wet
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Albert de Wet
Albert de Wet
Songwriter

Lyrics

[Intro]
As jy bang is vir die donker, steek ek nog 'n kers aan vir-
As jy bang is vir die donker, steek ek nog 'n kers aan vir jou
En as jy ooit oor ons twee wonder, gee ek al my liefde vir jou
[Verse 1]
Ek wonder of jy wonder of ek aan jou dink?
Jy weet mos ek kan jou nie uit my kop uit kry
[PreChorus]
Ja, saans as ek gaan slaap wil ek net aan jou raak tot môre
Hmm en dan weet ek môre is jy weer, is jy weer hier by my
[Chorus]
As jy bang is vir die donker, steek ek nog 'n kers aan vir jou
En as jy ooit oor ons twee wonder, gee ek al my liefde vir jou
Ek skryf vir jou 'n brief, seël dit met die was van die kers wat ons liefde laat brand
En as jy bang is vir die donker, steek ek nog 'n kers aan vir jou
[Verse 2]
Jy weet mos ek sal enige iets vir jou doen
Ek leef my elke dag vir nog net een soen
[PreChorus]
Ja, saans as ek gaan slaap wil ek net aan jou raak tot môre
Hmm en dan weet ek môre is jy weer, is jy weer hier by my
[Chorus]
As jy bang is vir die donker, steek ek nog 'n kers aan vir jou
En as jy ooit oor ons twee wonder, gee ek al my liefde vir jou
Ek skryf vir jou 'n brief, seël dit met die was van die kers wat ons liefde laat brand
En as jy bang is vir die donker, steek ek nog 'n kers aan vir jou
[Bridge]
Ek sal die hoogste berge uitklim
En ek sal vuur by die gode steel
Ek sal ons liefdes kers daarmee aansteek
En elke bietjie met jou deel
[Chorus]
Want as jy bang is vir die donker, steek ek nog 'n kers aan vir jou
En as jy ooit oor ons twee wonder, gee ek al my liefde vir jou
Want as jy bang is vir die donker, steek ek nog 'n kers aan vir jou
En as jy ooit oor ons twee wonder, gee ek al my liefde vir jou
Ek skryf vir jou 'n brief, seël dit met die was van die kers wat ons liefde laat brand
En as jy bang is vir die donker, steek ek nog 'n kers aan vir jou
[Outro]
Na-na-na-na, na-na-na-na, na-na-na-na-na-na-na

Written by: Albert de Wet
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...