album cover
Heildronk
album cover
Heildronk was released on March 31, 2015 by Ster Musiek as a part of the album Yswarm
AlbumYswarm
March 31, 2015
LabelSter Musiek
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Ek wil 'n heildronk instel
Ek wil vir jou in woorde vertel
Ek weet dis nie juwele maar wel
Is dit die beste wat ek kan doen (Ek kan doen)
[Verse 2]
Ek wil 'n glasie saamklink
Ek wil vir jou nou sê wat ek drink
Wat ek nie eers kan neersit in ink
Wou bietjie wag maar ek voel ek moenie (Moenie)
[Chorus]
Kom ons drink een op die liefde
Kom ons skink een op ons lewe saam
En op die nuwe, die ou en die gister, die nou en vir altyd
[Chorus]
Kom ons drink een op die liefde
Kom ons skink een op ons lewe saam
Op als van die beste, die goeie, die slegte
Geweet jy's die regte besluit hier's op jou en my
Hier's op jou en my
[Verse 3]
Ek wou jou in die oë staar sodat jy weet my woorde is waar
Die botteltjies champagne is ook klaar
Nou moet ons dronk raak op liefde alleen (Alleen)
[Verse 4]
Ek wil jou hande vashou
Die beste tye kom ook eers nou
Ek kan dit nie verbeel sonder jou
Selfs in 'n skare is ons alleen
[Chorus]
Kom ons drink een op die liefde
Kom ons skink een op ons lewe saam
En op die nuwe die ou en die gister die nou en vir altyd
[Chorus]
Kom ons drink een op die liefde
Kom ons skink een op ons lewe saam
Op als van die beste, die goeie, die slegte
Geweet jy's die regte besluit hier's op jou en my (My)
[Verse 5]
Jy weet dit maak nie saak nie
Of ek jou staan gaan maak hier
Want jy gaan myne raak hier
[Chorus]
So ons drink een op die liefde (Liefde)
So ons skink een op ons lewe saam (Lewe saam)
En op die nuwe, die ou en die gister, die nou en vir altyd
[Chorus]
Kom ons drink een op die liefde
Kom ons skink een op ons lewe saam
Op als van die beste die goeie die slegte
Geweet jy's die regte besluit hier's op jou en my
Hier's op jou en my
Hier's op jou en my, my, my, oh-oh-oh
Hier's op jou en my
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...