album cover
Steeds Naby
630
Christian & Gospel
Steeds Naby was released on May 7, 2012 by Merchant Music as a part of the album Duis:Lig
album cover
Release DateMay 7, 2012
LabelMerchant Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM69

Credits

PERFORMING ARTISTS
Duis:Lig
Duis:Lig
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Louis Brittz
Louis Brittz
Songwriter

Lyrics

Al val ek ver ver teen die grond
Tel U my op maak my gesond
Al daal ek diep in pyn en verlore
Sal U my help sal U my hoor
Hoor as ek skree en ook as ek sing
Of in 'n fluister twyfel bring
Dan sal my lied vir ewig bly
Nader my God steeds naderby
Na aan U hart u Vaderhart so naby
Dan sal my mond aanbidding bring
En uit die stof my lof bly sing
Na aan U hart U Vaderhart steeds naby
Al draai ek weg in sonde verraad
Sien ek die kruis U liefdesdaad
Al sou ek blind in donker verdwaal
Dan sal U lig my daar kom haal
U sien my vrees in skadu van dood
U hoor my kreet in angs in nood
Dan sal my lied vir ewig bly
Nader my God steeds naderby
Na aan U hart u Vaderhart so naby
Dan sal my mond aanbidding bring
En uit die stof my lof bly sing
Na aan U hart U Vaderhart steeds naby
Dan sal my lied nog bly
Nader my God by U
Nader my God by U
Steeds naderby
Dan sal my lied nog bly
Nader my God by U
Nader my God by U
Steeds naderby
Dan sal my lied nog bly
Nader my God by U
Nader my God by U
Steeds naderby
Dan sal my lied vir ewig bly
Nader my God steeds naderby
Na aan U hart u Vaderhart so naby
Dan sal my mond aanbidding bring
En uit die stof my lof bly sing
Na aan U hart U Vaderhart steeds naby
Na aan U hart U Vaderhart steeds naby
Written by: Louis Brittz
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...