album cover
Copy en paste
New Age
Copy en paste was released on May 7, 2026 by NA as a part of the album 46:10 - EP
album cover
Release DateMay 7, 2026
LabelNA
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kerk
Kerk
Acoustic Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Kerk
Kerk
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Kerk
Kerk
Producer

Lyrics

Ek stap in
Kyk rond
Niks het verander nie
Fokkol
Dieselfde mure ander masks
Dieselfde jokes selfde acts
Jy skiem jys vars met n nuwe lyn
Maar dis ou kak in n nuwe design
Jy praat vinnig sê fokkol niks
Jy move baie maar jy sit vas dis fixed
Déjà vu soos n klap in my kop
Gebreekte loop dit hou nooit op
Jy bou hoog op gesteelde grond
Jys nie die begin nie net nog n kont
Jy dink jy lei jy follow net trends
Templaat lewe tot dit jou end
Klaar gesien uh
Klaar gehoor uh
Klaar gedoen
Klaar gespeel
Klaar gemaak
Jys nie anders nie
Jys net version twee
Niks is oorspronklik nie
Copy paste copy paste
Copy paste copy paste
Jy jaag n ghost daars niks daar nie
Hardloop in kringe noem dit n journey
Miljoene het al daai pad geloop
Maar jy verkoop dit as vars hoop
Jy mix en match steel jou styl
Dra iemand anders se hele file
Jy speel n rol vergeet jou naam
Kyk in die spieël sien niemand staan
Ek bly stil want jy luister nie
Jy het klaar besluit wie jy wil wees
Voor ek praat is jy klaar gebuig
Jy mirror die wêreld tot jy self verdwyn
Nuwe dag selfde script
Nuwe drip selfde trip
Ou idees met neon lig
Nog n copy wat dink hys big
Klaar gesien uh
Klaar gehoor uh
Klaar gedoen
Klaar gespeel
Klaar gemaak
Jys nie anders nie
Jys net version twee
Niks is oorspronklik nie
Copy paste copy paste
Copy paste copy paste
Niks nuwe onder die son
Selfde leuens selfde con
Die mens is n glitch in n endless run
N copy van n copy system done
Net nog een
Nog een
Delete
Again
Niks is oorspronklik nie
Ek sien dit elke dag
Die mens doen net een ding
Herhaal hulself
Written by: KE RK
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...