album cover
Slapeloos
6
New Age
Slapeloos was released on May 7, 2026 by NA as a part of the album 46:10 - EP
album cover
Release DateMay 7, 2026
LabelNA
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM59

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kerk
Kerk
Acoustic Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Kerk
Kerk
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Kerk
Kerk
Producer

Lyrics

Dak kraak saam met my kop
Lig is af maar alles bly aan
Ek lê en niks gebeur nie
Maar niks kyk terug
En somehow wen dit nog
My brein loop kringe
Soos n hond wat nie moeg raak nie
Hy byt aan dieselfde gedagte
Los hom nie
Skud hom weer wakker
Ek tel dinge wat nie bestaan nie
Krake
Asem
Foute
Alles wil n naam hê
In die donker
Dis nie stilte nie
Dis geraas wat geleer het hoe om sag te praat
As ek net hierdie fokken kop kan afsit
Nie vir altyd nie
Net vir n rukkie
Sou ek dalk kan rus
Maar hy hou nie op nie
Ek onthou goed wat dalk nooit gebeur het nie
Of dalk het dit
Ek weet nie meer nie
Gesigte skuif
Woorde breek oop
Alles beteken iets anders elke keer
Ek probeer dit reg dink
Maar logika slaap lankal
En ek sit en wag
Ek hoor iets
My naam
Of net n idee daarvan
Iets praat
Of iets lyk soos praat
Ek wil nie kyk nie
As ek net hierdie fokken kop kan afsit
Nie vir altyd nie
Net vir n rukkie
Ek vra niks meer nie
Ek onderhandel met stilte
Maar stilte antwoord nie
Hy sit net daar
En kyk
Voëls begin praat
So eenvoudig
So reg
Geen tweede meaning
Geen noise
Ek bly stil
En hulle maak meer sin as ek
Written by: KE RK
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...