album cover

Sterre kind

286Afrikaans2026
album cover
Sterre kind was released on May 15, 2026 by Digsuster as a part of the album Sterre kind - Single
ReleasedMay 15, 2026
LabelDigsuster
BPM129
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Ek is 'n sterre kind van anderkant die maan
My hart is uit blink stukkies stof aanmekaar geslaan
Rondom my staan die goud op uit as
Binne my are loop alles wat is en alles wat was
Ek dans in skaduwees van lig wat op ons skyn
En ek kyk binne en sien die wêreld se pyn
Uit as van sterre en donker grys
Is dit oor ons een is dat jy my nou kom wys?
Trek my deur die donker met jou goue lyn
Laat die as wegbrand tot die goud verskyn
Breek die swaartekrag, laat die klip oopkraak
Dis die waarheid wat ons weer lewend maak
Sterrekind... o sterrekind
Sterrekind waar sal ek jou vind?
Kom jy weer terug of is jy weg met die wind
Ons is vas aan mekaar met 'n goue draad gebind
Die wêreld het my 'n klip gemaak
En ek moes vergeet
Ek het gemaak of ek slaap
Maar ek het geweet
Trek my deur die donker met jou goue lyn
Laat die as wegbrand tot die goud verskyn
Breek die swaartekrag, laat die klip oopkraak
Dis die waarheid wat ons weer lewend maak
Sterrekind van reënboogkleure
Kom skyn jou lig op my
Laat my onthou, want die waarheid
Maak jou vry
Written by: Jeanré du Plessis

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...