album cover
Olivia
album cover
Olivia was released on November 29, 2024 by Dkoda as a part of the album Sonvlug
AlbumSonvlug
November 29, 2024
LabelDkoda
BPM160
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Waar raak die mense kaal?
Tussen Potch of tussen praag
Leef soos die res vergaan
Leef soos jy kan verstaan
[Chorus]
Olivia
Jy kan al jou vriende vra
Jy kan al jou vriende vra-a-a-a, oh
Sê my wat jou pla
[Verse 2]
Beleë tussen gunstertyd ek verwyt en môre wyd
Omhels berge donderdreun, wynstok garde, waar's dit heen?
Cabernet vir jou gekry
Waar's die wasgoed, op die lyn?
Afgeskryf, rondgedryf
Sondae aande te veel wyn
[Chorus]
Olivia
Jy kan al jou vriende vra
Jy kan al jou vriende vra, oh-oh
Sê my wat jou pla
[Bridge]
Ek leef op geleende tyd
Môre spyt, sal nog kry
Hou net vas, kind gebad, opgestaan maar val weer af
Waarʼs jou hond, jy nou stom?
Oorgekom, sit in die son
Min betaal, min behaal
Wie raak nog op Maandae mal?
[Chorus]
Olivia
Jy kan al jou vriende vra
Jy kan al jou vriende vra, oh-oh
Sê my wat jou pla
Written by: Cornelis Janse Uys van Dyk, Hendrik Wilhelm Warmenhoven
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...