album cover
Stadig
194
Afrikaans
Stadig was released on July 3, 2026 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Stadig - Single
album cover
Release DateJuly 3, 2026
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Schwabie
Schwabie
Vocals
GSTRiNG
GSTRiNG
Vocals
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Composer
Storm Durr-Behrens
Storm Durr-Behrens
Composer
Cornelis Janse Uys van Dyk
Cornelis Janse Uys van Dyk
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Producer

Lyrics

bly tussen die lyne
en dit voel vir my
die pad kry net nie einde
dis okay
want ek het
jou hier langsaan my
en jy houvas aan my hand
vier wiele op eie pad
maar ons het nerens om te gaan
so ek se
sit terug
my skat
kom ons vat die om pad
huistoe ons vat dit stadig
sit terug
my skat
kom ons vat 'n om pad
huistoe ons vat dit stadig
ken jy hierdie paaie
want ek ry net en dit
voel ons mis afdraaie
maar dis deel van die plan
want ek gaan net waar ek gaan
as ek weet sy kom saam
so kom ons ry n draai
ry so ver soos ons kan
sit terug
my skat
kom ons vat die om pad
huistoe ons vat dit stadig
sit terug
my skat
kom ons vat 'n om pad
huistoe ons vat dit stadig
kyk hier
lank gesoek en jou gekry
ek ken n plek waar ons kan gaan
as jy saam wil ry
as die wereld begin raas
en begin baklei
dink ek en jy moet verdwyn
dalk n draai gaan ry
maar nog n keer
heen en weer
op en af
dik en dun
alles deur
se my net
se my wanneer
en eks voor die deur
met die tasse op die bak
wiele op die teer
cheers
dis n lang pad skat
sal jy saam my ry
sy vat elke liewe draai
vat dit saam met my
dis 'n lang pad skat
ons is amper daar
ek vat elke liewe draai
vat dit saam met haar
Written by: Cornelis Janse Uys van Dyk, Storm Durr-Behrens, William Henru Ekkerd
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...