album cover
klein molekule
album cover
klein molekule was released on June 25, 2026 by Stam Records as a part of the album klein molekule - Single
June 25, 2026
LabelStam Records
LanguageEnglish
BPM127
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Klein molekule
Disintegreer
Atoombomsoene ongereguleer
Statiese beleid om uit ons foute te leer
Elektrisiteit
Senuweestryd
En ek sweer
Om hierdie keer meer uit my foute te leer
En ek weet
En gaan deur hierdie brein breek al maak dit seer
Klein molekule
Atoombomsoene
Hier's ek weer
Hierdie hart het nie gebreek nie
Hierdie hart het geskeur
Klein molekule
Verbindings gebreek
Dit maak seer om te weet
Wat ek alles weet
Ek lê tussen die blomme
Maar die dorings steek
Ek wens ek kan alles vergeet
En ek sweer
Om hierdie keer meer uit my foute te leer
En ek weet
En gaan deur hierdie brein breek al maak dit seer
Klein molekule
Atoombomsoene
Hier's ek weer
Hierdie hart het nie gebreek nie
Hierdie hart het geskeur
Klein molekule
Atoombomsoene
Hier's ek weer
Hierdie hart het nie gebreek nie
Hierdie hart het geskeur
Klein molekule
Disintegreer
Atoombomsoene ongereguleer
Statiese beleid om uit ons foute te leer
Elektrisiteit
Senuweestryd
En ek sweer
Om hierdie keer meer uit my foute te leer
En ek weet
En gaan deur hierdie brein breek al maak dit seer
Written by: Johan Balt, Johan Viljoen, Zander Botha
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...