album cover
KLEUR
2,471
Pop
KLEUR was released on November 20, 2025 by Stam Records as a part of the album KLEUR - Single
album cover
Release DateNovember 20, 2025
LabelStam Records
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM160

Lyrics

En ek sal dans
Al skree die donderweer
Deur my vensterraam
Ek weet
Daar's meer om in te kleur
Ek weet jy sal my leer
Als is dof
Als is sag
Al is dit net jou skaduwee
Ek sal probeer om in te kleur
Waar ek kan
Waar ek kan
Ek weet daar's meer om in te kleur
Ek hoop jy kan my leer
Als is dof, alles is sag
Al is dit nag, ek weet
As gister my om sy vingers draai
Om en om, en om en om
Sal ek eendag weer kan leer
En ek sal dans
Al skree die donderweer
Deur my vensterraam
Ek weet
Daar's meer om in te kleur
Ek weet jy sal my leer
Als is dof
Als is sag
Al is dit net jou skaduwee
Ek sal probeer om in te kleur
Waar ek kan
Waar ek kan
Jy kyk deur jou vensterraam vir my
Jy fluister maar ek loop vebry
En jy voel so alleen
Eenkant op jou plek
Jy sê dis ek
Wat nooit wil leer
Wat nooit wil leer
En ek sal dans
En ek sal dans
En ek sal dans
Al skree die donderweer
Deur my vensterraam
Ek weet
Daar's meer om in te kleur
Ek weet jy sal my leer
Als is dof
Als is sag
Al is dit net jou skaduwee
Ek sal probeer om in te kleur
Waar ek kan
Waar ek kan
Ek sal probeer
(waar ek kan, waar ek kan)
En ek sal skree
(waar ek kan, waar ek kan)
Ek sal probeer
(waar ek kan, waar ek kan)
En ek sal skree
(waar ek kan, waar ek kan)
Written by: Franzua van den Heever, Johan Viljoen, Zander Botha
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...