album cover
Spore
104
On Tour
Afrikaans
Spore was released on June 26, 2026 by Select Musiek as a part of the album Nuwe Spore - EP
album cover
Release DateJune 26, 2026
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM81

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Barto
Barto
Performer
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Waarna toe nou?
Waarheen moet hierdie voete loop?
Almal wil lei, maar niemand maak die pad oop
Hoe vêr nog?
Hoeveel tree kan ons nog gee?
Almal wil daar uitkom, maar wil nie die pad betree
[PreChorus]
Niemand het gesê
Die pad gaan maklik wees nie
[Chorus]
Met elke tree wat ons gee, los ons spore
As ons omdraai en ons kyk
Hoe ons verlede se spore lyk
Elke tree wat ons gee met ons spore
Trap ons nuwe paaie oop
Vir elke een wat nog moet loop
Jy’s nooit verlore
Jy trap net nuwe spore
[Verse 2]
Is ons al daar?
Kan ons al voete in die lug inskop
Of is die einde van die pad net in ons kop?
Is ons al klaar?
Want ons soek net 'n bietjie rus
Maar geen rus vir moë voete
Ope hande kan dit blus
[PreChorus]
Niemand het gesê
Die pad gaan maklik wees nie
[Chorus]
Met elke tree wat ons gee, los ons spore
As ons omdraai en ons kyk
Hoe ons verlede se spore lyk
Elke tree wat ons gee met ons spore
Trap ons nuwe paaie oop
Vir elke een wat nog moet loop
Jy’s nooit verlore
Jy trap net nuwe spore
Jy trap net nuwe spore
[PreChorus]
Niemand het gesê
Die pad gaan maklik wees nie
[Chorus]
Met elke tree wat ons gee, los ons spore
As ons omdraai en ons kyk
Hoe ons verlede se spore lyk
Elke tree wat ons gee met ons spore
Trap ons nuwe paaie oop
Vir elke een wat nog moet loop
Jy’s nooit verlore
Jy trap net nuwe spore
Written by: Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...