Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Barto Swiegers
Barto Swiegers
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Barto Swiegers
Barto Swiegers
Composer
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Composer
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Muse Productions
Producer

Lyrics

Staan tussen niks Staan tussen nêrens Kyk om jou rond Kyk hoe ver het ons gekom Kyk hoe ver het ons gekom Kyk voor jou uit Loer oor jou skouer Want dit is 'n feit Ons raak net ouer, nie jonk nie Ons raak net ouer, nie jonk nie As jy loop deur die woestyn Het ek vir jou water Vergeet van jou dors Kry jou by die Oase Kry jou by die Oase Die warmste dag Die donkerste nagte Maar ons sal weer lag Want die ergste is agter die rug Dit is water onder die brug Daar waar die son Dans met die hemel Onthou net hoekom Onthou net hoekom jy begin het Dit is hoekom jy begin het As jy loop deur die woestyn Het ek vir jou water Vergeet van jou dors Kry jou by die Oase Kry jou by die Oase Kry jou by die Oase Staan tussen niks Staan tussen nêrens Die warmste dag Die donkerste nagte Maar ons sal weer lag Want die ergste is agter die rug As jy loop deur die woestyn Het ek vir jou water As jy loop deur die woestyn Het ek vir jou water Vergeet van jou dors Kry jou by die Oase Kry jou by die Oase Kry jou by die Oase Staan tussen niks Staan tussen nêrens Kry jou by die Oase Die warmste dag Die donkerste nagte Maar ons sal weer lag Kry jou by die Oase
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out