album cover
Trappe
album cover
Trappe was released on October 2, 2026 by Warner Music Africa as a part of the album Trappe - Single
October 2, 2026
LabelWarner Music Africa
BPM95
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Eers mooi en dan mooier
Dan mooiste dan jy
Dis al hoe ek jou aan myself kan beskryf
Dis 'n bietjie dan meer en die meeste
Ek kry nie genoeg nie, genoeg nie
Genoeg
[Verse 2]
Bring jouself
Gee my alles wat jy het
Nog 'n stel
Klim ek tot by jou dis net
So hoog
Maar elke tree die moeite werd
Die beste vergelyking
[Chorus]
Is die trappe wat ek klim tot bo by jou
Het jy gebou
Met die klippe uit die kamers
Van jou hart met daardie hande wat my
Hou, so styf vashou
En die klippe uit die kamers
Bou die trappe tot ek staan daar bo by jou
Bo by jou
[Verse 3]
Vêr, vêrder vêrste, ons hardloop verby
Van als wat geraas maak en ons weg wou kry
Van die goed, beter beste, dis Jy
Ek kry nie genoeg nie, genoeg nie
Genoeg
[Verse 4]
Bring jouself
Dis elke tree die moeite werd
Die beste vergelyking
[Chorus]
Is die trappe wat ek klim tot bo by jou
Het jy gebou
Met die klippe uit die kamers
Van jou hart met daardie hande wat my
Hou, so styf vashou
En die klippe uit die kamers
Bou die trappe tot ek staan daar bo by jou
Bo by jou
Tot by jou
Die beste vergelyking is die trappe wat ek klim tot by jou
Bo by jou
Written by: Corlea Botha, Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...