Lyrics

Proe ek reg is, jy bitter goud Diep in my hart weet ek jy is 'n fout Meer van jou, ek wil aanhou drink Sonder jou voel ek hoe ek weer sink Maar lê my langs jou neer Voel hoe ek terug skeur Dis die bitter in jou soen Dis wat ek weer wil proe Dis die los as jy my vashou En jy weet net hoe Dis die woorde as jy terugkyk Jy het my, ek gee toe Jys my swart koffie Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel Word ek net weer en weer en weer verkeerd bewys Jy's my swart koffie Trek my in soos die ou dae Ek het jou nodig as jy vir my vra Al is jy nie net lief vir my Ek sal moet vat wat ek van jou af kry Lê my langs jou neer En ek voel hoe ek terug skeur Dis die bitter in jou soen Dis wat ek weer wil proe Dis die los as jy my vashou En jy weet net hoe Dis die woorde as jy terugkyk Jy het my ek gee toe Jy's my swart koffie Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel Word ek net weer en weer en weer verkeerd bewys J'ys my swart koffie Jy's my swart koffie Jy's my swart koffie Mmmm, jy's my swart koffie Whoa Jy's my swart koffie Jy smaak so bitter sleg Ek kry nie genoeg van jou nie Jy voel vir my so reg Ek wil my nie losmaak van hier Dis die bitter van jou soen Dis wat ek weer wil proe Dis die los as jy my vashou En jy weet net hoe Dis die woorde as jy terugkyk Jy het my, ek gee toe Jy's my swart koffie Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel Word net weer en weer en weer verkeerd bewys Jy's my swart koffie
Writer(s): Johan Vorster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out