album cover
Vlugteling
On Tour
album cover
Vlugteling was released on October 30, 2026 by Supra Familias as a part of the album Vlugteling - Single
October 30, 2026
LabelSupra Familias
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Ja, ek sal
Myself hier op kan tel
Ja ekke sal
Jou eendag nog als vertel
Of was dit dalk
'n Ongeluk gewees?
Per ongeluk gewees
Of dis dalk net
Hoe ek dit lees?
Net hoe ek dit lees
[Chorus]
Jy hoef nie te vlug nie
My ding
Hoekom lewe jy dan
Soos 'n vlugteling?
Dit maak nie vir my saak nie
Jy kan doen
Wat jy wil doen
Solank jy goud
Anderkant die reënboog vind
Jy hoef nie te vlug nie
My ding
Jy hoef nie te vlug nie
My ding
[Verse 2]
Ons het iets en
Almal kon dit sien
Ons is nie
Die eerste nie
Dalk is ons net
Verniel
In die geveg vir ons vrede
Deur die gedruis
Van die verlede
Watse tipe lewe is die?
Lewe is die?
[Chorus]
Jy hoef nie te vlug nie
My ding
Hoekom lewe jy dan
Soos 'n vlugteling?
Dit maak nie vir my saak nie
Jy kan doen wat jy wil doen
Solank jy goud
Anderkant die reënboog vind
Jy hoef nie te vlug nie
My ding
Jy hoef nie te vlug nie
My ding
[Verse 3]
Ek sal jou nog eendag
Als van als kan vertel
Ja, ek sal
Ja, ek sal
Maar tot daai eendag
Sal jy my uit kan help?
Uit kan help
Ek sal jou nog eendag
Als van als kan vertel
Ja, ek sal
Ja, ek sal
Ja, ek sal
Maar tot daai eendag
Sal jy my uit kan help?
Uit kan help
Uit kan help
Ja, ek sal

Loading...